Codex Studiosorum Bruxellensis
Gertjie
Transvaals volksliedje
Wanneer kom ons troudag, Gertjie, Gertjie? Hoe's dit dan so stil met jou? Ons is so lank verloof al Gertjie, Gertjie Dit is de tyd dat ons ga trou.
Glo tog Gertjie, ek sal nooit nie, nooit nie Nog langer an jou sleeptou bly nie, bly nie Jy dink miskien: ek kan nie dood nie, dood nie Maar my jare gaan verby.
'k Hoor jy is verliefd op Sarie, Sarie Maar die pret moet jy laat staan. Pas maar op vir Pieter en Danie, Danie Hul is kerls, wat somaer slaan.
Jy weet, as ons Sondags kuier, kuier Agter om die kop verby Dan seg ek: "Nonnie, lig jou sluier, sluier Kom en gee een soen vir my."
Jannie, al die soentjes help nie, help nie Kyk vir Pieter en vir Griet, Vandag wil hul mekaar nie hé nie, hé nie Al die soentjes is verniet.
Ons moet dan die pret maar staan laat, staan laat Ons moet maar die soen laat bly, Ek sal myn eie pad dan kry maar, kry maar En jy kan na Sarie vry, vry, vry.
Fout gevonden
Bezoek het forum om fouten te melden aan de redactieraad.
© Codexfonds 2008