Codex Studiosorum Bruxellensis
Sarie Marais
Joan Van Niekerk
My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar 'k hoop om haar weer te sien, Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin.
O bring my terug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon:
Daar onder in die mielis By die groene doringboom Daar woon my Sarie Marais.
(BIS)
Ek was so bang, dat die kakies my sou vang En ver oor die see wegstuur, Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand Daar onder langs die Grootrivier.
Die kakies is mos net soos 'n krokodillepees Hul sleep jou altyd watertoe, Hulle gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip Die Josie weet waarna toe.
Verlossing het gekom, en die huistoe gaan was daar Trug naar die ou Transvaal, My liewelingspersoon sal seker ook daar wees Om my met 'n kus te beloon.
Vrijblijvende, apocriefe appendix:
Van Sarie Marijs wisten w'enkel dees, Dat kind woonde in Transvaal. Nu zijn we der geweest en nu weten we de rest, Dus hier is 't vervolg van 't verhaal. Van als ze maar amper veertien was Is ze hare gang gegaan, Daar onder in die milies, bij die doringboom in 't gras Lag zij met Bobbejaan. Daar kwamen nooit geen vodden van, Dus houden we't maar stil Want Sarie Marijs pakt de pil.
Fout gevonden
Bezoek het forum om fouten te melden aan de redactieraad.
© Codexfonds 2008